Amy Schumer

Amy Schumer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Beth Schumer
Geboorte 1 Junie 1981 (1981-06-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster, aktrise, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Schumer (gebore 1 Junie 1981) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trainwreck (2015), Snatched (2017), en I Feel Pretty (2018), en in die televisiereeks Inside Amy Schumer (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search